Please give advice to the trainee, whose work you are evaluating by writing your name and things that you like in the WQ and also indicate things that you feel can improve.
Name
Things that I liked
Room for improvement
Deon
Instruksies is eenvoudig.
Maklik leesbaar en sal nie die leerders verveel nie.
Minimale gebruik van grafika is ook 'n pluspunt.
Die Webquest in sy totaliteit is baie "appealing" vir
leerders.
Wel gedaan!
Bronnelyste en links word aanbeveel,
maar aangesien die Webquest nog ontwikkel word,
word daar net kennis van geneem.
Helen
Hou van sistematiese uiteensetting.
Wil jy nie maar 'n ander prentjie in jou titel insit nie?
Deon
Maklik leesbaar en sal nie die leerders verveel nie.
Minimale gebruik van grafika is ook 'n pluspunt.
Die Webquest in sy totaliteit is baie "appealing" vir
leerders.
Wel gedaan!
Bronnelyste en links word aanbeveel,
maar aangesien die Webquest nog ontwikkel word,
word daar net kennis van geneem.
Wil jy nie maar 'n ander prentjie in jou titel insit nie?
E k het niks om te se nie want ek is gevries.