Please give advice to the trainee, whose work you are evaluating by writing your name and things that you like in the WQ and also indicate things that you feel can improve.
Name
Things that I liked
Room for improvement
Mariet
Dis kleurvol. Die kinders sal hou van die onderwerp.
Voltooi net die afdelings waaraan jy nog nie gewerk het nie. Sterkte vir vanaand. Ek weet jy gaan nog baie werk.
Mariet
Gavin, ek hou van wat ek sien. Ek hou veral van die verloop van die les wat jy daar in het.
Kyk na jou prente. Dit lê dalk in die verkkerde leër, daarom wil dit nie oopmaak nie
Mariet
Aantreklike aanbieding.
Op 1 blad wys jou tabel se regterkant se buitelyn nie.
Mien
Pragtig en kleurvol.
Proses spel rolle duidelik uit.
Jy sal my moet help sodat ek kan "improve"
heloise
Dit is kleurvol en tot die punt
Alistair
Dis baie kleurvol met duidelike instruksies. Ek dink dis 'n goeie WQ.
Maak seker van die plaas van jou prente. Al jou prente kan nie oopmaak nie.
Mariet
Dis kleurvol. Die kinders sal hou van die onderwerp.
Voltooi net die afdelings waaraan jy nog nie gewerk het nie. Sterkte vir vanaand. Ek weet jy gaan nog baie werk.
Mariet
Proses spel rolle duidelik uit.
Dit is kleurvol en tot die punt